BE­GIN JOU DAG REG

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Fry se Kasha is ’n nu­we smaak­li­ke, pro­te­ïen­ry­ke en glu­ten­vrye su­per­kos­smoo­thie en -ont­byt­pap wat i­de­aal vir haas­ti­ge og­gen­de is. Eet dit uit ’n pap­bak­kie of drink dit as ’n kits­smoo­thie of ’n aan­vul­ling na­dat jy ge­oe­fen het. Rond jou bak­kie Kasha met jou ge­lief­koos­de bes­sies, neu­te en sa­de af. Dit is in ka­kao-, va­niel­je- en chi­a­geur be­skik­baar. R54,99, C­hec­kers

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.