TEG­NO­LO­GIE WAT JOU SAL LAAT GLIMLAG

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

O­ral-B het ’n tan­de­bor­sel ont­werp wat so slim is dat hy sy eie app no­dig het. Die O­ral-B GENIUS ge­bruik in­no­ve­ren­de be­we­gings­waar­ne­men­de teg­no­lo­gie, as­ook vi­de­o­her­ken­ning wat jou slim­foon se ka­me­ra ge­bruik om tred te hou van waar jy bor­sel so­dat jy nie e­ni­ge de­le mis nie. Ter­wyl jy bor­sel, sal die app jou laat weet wan­neer ’n deel van jou tan­de skoon is. Jy kan ook die app ge­bruik om jou tan­de se ge­sond­heid te mo­ni­tor en aan bor­sel­uit­da­gings deel te neem. R3 900, Dis-C­hem en C­licks

LAND VAN MELK EN ... NEU­TE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.