SPESIALE SORG

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Do­ve het hul heel eer­ste ba­ba­sor­g­reeks be­kend­ge­stel! Ba­by Do­ve se pro­duk­te werk nie net sag­kens nie, maar dit help ook om nood­saak­li­ke vog en voe­ding­stow­we te ver­vang vir die vol­le­di­ge ver­sor­ging van jou ba­ba se de­li­ka­te vel. Kies pro­duk­te uit die Rich Moi­stu­re- of die Sen­si­ti­ve Moi­stu­re-reeks na ge­lang van jou klein­ding se be­hoef­tes. Va­n­af R12,99, C­licks, Pick n Pay en an­der toon­aan­ge­wen­de win­kels

BE­DERF JOU BA­BA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.