SON­DER SUIWEL

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Al­mond C­re­a­me­ry het SA se eer­ste vars, sui­wel­vrye neut­melk be­kend­ge­stel. Die reeks – wat in Va­nil­la C­hai S­pi­ce-, Cof­fee-, C­ho­co­la­teen Clas­sic-geur be­skik­baar is – be­vat vyf keer so­veel neu­te as an­der neut­mel­ke, is ryk aan o­me­ga 3 en be­vat min­der as 63 kJ per 100 ml. Om­dat dit suiwel- en lak­to­se­vry is, is dit ’n goeie keu­se vir vega­nis­te en men­se wat lak­to­se-in­to­le­rant is. En om­dat die be­stand­de­le plaas­lik in die Wes-Kaap ver­kry word, is dié neut­melk boon­op meer be­kos­tig­baar. Va­n­af R28,50 vir 250 ml, Wel­l­ness Wa­re­hou­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.