Wat jou DOK­TER moet weet

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Jy sit in die spreek­ka­mer, so te sê son­der kle­re, jou dok­ter stap haas­tig in en vra hoe dit gaan. Vin­nig sê jy dan waar­om jy daar is – maar dis wat jy nié sê nie wat jou ge­sond­heid ska­de kan be­rok­ken. Na­vor­sers re­ken ons is eer­li­ker met ge­sond­heid-apps op ons sel­foon as met ons dok­ters. “Dis nie dat men­se doel­be­wus jok nie – hul­le wil bloot hê dat hul dok­ter die bes­te van hul­le moet dink,” sê dr. Nie­ca Gold­berg, ’n spe­si­a­lis in vrou­e­ge­sond­heid. Wees dus eer­lik – selfs al vra jou dok­ter jou nie uit nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.