Jy rook soms.

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Hoe­kom dit be­lang­rik is: Wan­neer jy ge­boor­te­be­per­king of hor­moon­ver­van­gings­me­di­ka­sie ge­bruik én rook, selfs net nou en dan, ver­hoog dit jou risiko vir ’n bloed­klont of be­roer­te. “Ge­bruik jy skild­klier­me­di­ka­sie, sal rook die uit­wer­king daar­van gou­er on­ge­daan maak, wat be­te­ken dat jy dalk ’n la­er do­sis in­neem as wat jy no­dig het,” sê dr. Don­ni­ca Moo­re. Rook ver­hoog na­tuur­lik ook jou risiko vir ti­pe 2-di­a­be­tes, hart­siek­te, ver­skeie soor­te kan­ker en an­der toe­stan­de. As jou dok­ter nie van jou rook­ge­woon­te be­wus is nie, kan sy jou nie daar­voor toets nie, sê Gold­berg. Sê dit só: As jy reeds op­hou rook het, wat na­tuur­lik die bes­te be­sluit is, kan jy be­gin deur dié goeie nuus met jou dok­ter te deel! An­der­sins, wees dap­per en vra uit oor hulp­mid­dels om op te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.