Bang Jan?

4 wen­ke om o­pen­har­ti­ger te wees

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

1Ont­hou, jou dok­ter is nie ’n en­gel nie. “Ons het al­mal ons swak­he­de,” sê Moo­re. “Boon­op is dit on­waar­skyn­lik dat jy iets met jou dok­ter sal deel waar­van hy of sy nog nie gehoor het nie.”

2“Bieg” met ’n vraag. By­voor­beeld: “Het ek al ge­noem dat my blaas lek wan­neer ek a­ë­ro­bie­se oe­fe­nin­ge doen?” of: “Ek rook ’n si­ga­ret of twee wan­neer ek saam met vrien­de kui­er. Is dit re­le­vant?”

3Skryf neer wat jy vir haar wil sê. “Wan­neer jy dan dok­ter toe gaan, lees dit hard­op vir haar voor – só ver­my jy oog­kon­tak,” sê Moo­re. Of gee bloot jou no­tas vir jou dok­ter om te lees.

4Deel jou vrees vir oor­deel. Sê: “Ek wil graag die waar­heid praat en nie sleg daar­oor voel nie,” sê Katz. Sê dan jou sê. En as jy voel jy word ge­oor­deel, oor­weeg dit om ’n an­der dok­ter te kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.