Jy volg nie al­tyd (of dalk glad nie!) jou dok­ter se raad nie.

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Hoe­kom dit be­lang­rik is: As jy niks sê nie, kan jou dok­ter dink dat die be­han­de­ling nie werk nie en die do­sis ver­hoog, wat tot oor­me­di­ka­sie of meer en erns­ti­ger toet­se kan lei. Sê dit só: Wees eer­lik oor hoe­kom jy nie haar raad volg nie – die me­di­sy­ne is te duur, die oe­fe­nin­ge steel jou tyd – en vra uit oor ’n al­ter­na­tief. Die ge­sprek ver­skuif dan van ’n bieg­ses­sie na pro­bleem­op­los­sing, sê Katz. Jy hoef ook nie bang te wees dat sy ge­krenk kan voel om­dat jy nie haar raad ge­volg het nie – sy ver­kies die waar­heid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.