Jy het kos­me­tie­se chi­rur­gie on­der­gaan – ’n bors­ver­gro­ting, maag­ver­klei­nings­o­pe­ra­sie, oog­ont­rim­pe­ling of iets an­ders.

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Hoe­kom dit be­lang­rik is: As jy ne­ga­tief op nar­ko­se (of selfs bin­ne­aar­se ver­do­wing) ge­re­a­geer het of e­ni­ge an­der pro­ble­me soos bloe­ding of ’n bloed­klont on­der­vind het, moet jou dok­ter dit in jou ver­slag aan­te­ken. Dit sal voor­kom dat die­self­de ge­beur wan­neer jy weer chi­rur­gie on­der­gaan of selfs net met ’n roe­ti­ne-on­der­soek soos ’n ko­lo­no­sko­pie, sê dr. Hol­ly P­hil­lips. “K­neu­sing kom voor ná ’n o­pe­ra­sie, en die in­na­me van o­me­ga 3-vet­su­re, vi­ta­mien E en NSAIG’s kan die probleem ver­er­ger,” sê Gold­berg. Sê dit só: As jou dok­ter jou oor vo­ri­ge o­pe­ra­sies uit­vra, maak mel­ding van kos­me­tie­se pro­se­du­res. “Men­se dink aan hier­die ge­ko­se o­pe­ra­sies as ‘nie-me­dies’, maar vir ons doel­ein­des is dit pre­sies dit,” sê Gold­berg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.