VRO­LIK E­NI­GE DAG OP

Goeie Huishouding - - Jou lewe -

Par­ty daag­lik­se ta­ke kan jou ure lank knor­rig maak (soos jou og­gend­rit in die ver­keer), maar vol­gens ’n on­lang­se stu­die wat in The Jour­nal of Po­si­ti­ve P­sy­cho­lo­gy ge­pu­bli­seer is, kan ’n kre­a­tie­we taak jou vir selfs lan­ger vro­lik laat voel. “Kre­a­tie­we da­de, soos om te te­ken of met ’n slim oplossing vir ’n werk­pro­bleem vo­ren­dag te kom, ver­be­ter jou welstand vir daar­die en ook die vol­gen­de dag,” ver­dui­de­lik die me­de­stu­die­skry­wer dr. Tam­lin Con­ner. “Wan­neer jy goed voel, voel jy weer ge­ïn­spi­reerd om kre­a­tief te wees. Dit skep dus ’n po­si­tie­we kring­loop.” En jy het ge­dink net ou F­riends- e­pi­so­des kan jou dag op­kik­ker!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.