FEIT EN VERDIGSEL

E­tien­ne van Heer­den se nuutste boek is een wat jy nie kan ig­no­reer nie

Goeie Huishouding - - Jou lewe -

NA­DAT TIAN KILIAN se ou­ers ver­moor is, gaan hy op reis, al op die spoor van C­har­lie Oeng, om te pro­beer ver­staan wat eint­lik ge­beur het. O­ral waar C­har­lie gaan, het hy ver­skil­len­de na­me: Mis­ter Oeng, Koe­ke­pan, Ge­la­ten­heid, Kon­foes, Lem, C­hi­nees. El­ke naam ver­tel ’n deel van sy sto­rie, van wie hy is, was en wie hy ge­word het. In ’n sta­di­um sê hy: “Bloed het deel van my naam ge­word.” Tus­sen­deur is daar ka­rak­ters wat hom help slyp het, soos sy ge­lief­de Sy, die Hol­lan­der Cor van Gogh, die wre­de Ge­or­ge Dun, die al­bi­no Wit­kant, die La­tyn-on­der­wy­se­res Ma­vis Lat­sky, ou­ma O­gies en ou­ma Voet­jies. Die wê­reld van C­har­lie Oeng deur E­tien­ne van Heer­den (R350, Ta­fel­berg)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.