KANT­STRE­PE

Dank­sy hul glad­de en spor­tie­we ge­voel, ver­slan­ken­de voor­koms en die feit dat dit nie sei­soen­ge­bon­de is nie, is dié broe­ke nou in die styl­kol­lig

Goeie Huishouding - - Mode-kopie -

Dra hier­die in­for­me­le broek saam met tek­kies vir ’n wen­voor­koms, en voeg ’n skou­er­lo­se top by vir ’n tik­kie vrou­lik­heid. Dis die i­de­a­le uit­rus­ting vir ’n rus­ti­ge na­week­kui­er saam met fa­mi­lie of v­rien­de. BLOES R379, WOOL­WORT­HS. BROEK R299, ZARA. HOED R179, H&M. OOR­BEL­LE R39,99, MRP. SAK R1 599, C­HAR­LES & KEITH. TEK­KIES R379, H&M. Voeg ’n net­jie­se baad­jie in ’n by­pas­sen­de ska­ke­ring by ’n broek met kant­stre­pe en sie­daar, jy het ’n styl­vol­le broek­pak! Voeg nou net ho­ë­hak-hof­skoe­ne en ’n ge­struk­tu­reer­de dra­sak by en jy is reg vir die raad­saal. HEMP R629, H&M. BAAD­JIE R799, QUEENSPARK. BROEK R299, ZARA. HOR­LO­SIE R99,99, THE FIX. SAK R1 399, C­HAR­LES & KEITH. HOËHAKSKOENE R250, THE FIX.

WWW.GOEIEHUISHOUDING.CO.ZA

Dank­sy die pot­lood­stre­pe kan jy dié broek mak­lik in aand­drag om­skep. Dra dit met ’n wit T-hemp met kant­de­tail, blink by­kom­stig­he­de en hoë hak­ke vir ’n stem­mi­ge dog styl­vol­le voor­koms. T-HEMP R479, TOPS­HOP. BROEK R299, ZARA. OOR­BEL­LE R149, H&M. PALMHANDSAKKIE R450, COLETTE BY COLETTE HAYMAN. SKOE­NE R829, C­HAR­LES & KEITH. VIR DAAG­LIK­SE MODE- EN SKOONHEIDSINSPIRASIE.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.