FRAAI VOE­TE

Goeie Huishouding - - Skoonheidskopies -

Er­vaar ’n sa­lon­ge­hal­te-pe­di­kuur met die Sor­bet Pe­di-ca­re Foot Peel Duo Kit. Dit be­vat ’n voet­jel wat ge­for­mu­leer is om dooie vel­sel­le af te skil­fer, en ’n voet­to­ni­kum wat help om jou voe­te sag en glad te maak. Sor­bet Pe­di-ca­re Pee­ling Foot Gel en Neu­tra­li­sing Foot To­nic (R199 vir die stel) in Po­me­gra­na­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.