GOUELOKKIES

Goeie Huishouding - - Skoonheidskopies - Sal­va­to­re Ferra­ga­mo Sig­no­ri­na Mis­te­ri­o­sa (R1 200 vir 50 ml EDP).

Wend hier­die blink brons kryt op droë ha­re aan vir ty­de­li­ke, maar in­ten­se goue lig­stre­pe. Set dit met haar­sproei om lig­te, blink ha­re te skep. Ke­vin.Murp­hy Co­lor.Bug S­him­mer (R540) SPUIT ’n sti­leer­sproei aan jou ha­re om teks­tuur en vo­lu­me te skep en jou ha­re in po­si­sie te hou.

Die ba­sis­no­te van pat­sjoe­lie en swart va­niel­je dra by tot ’n ge­so­fis­ti­keer­de geur, per­fek vir e­ni­ge ge­leent­heid. Die par­fuum kom in ’n e­le­gan­te bot­tel wat met fraai strik­de­tail ver­sier is. GOEIEHUISHOUDING.CO. ZA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.