VEELDOELIGE GRIMEERHOUER

Goeie Huishouding - - Skoonheidskopies -

Dié drie-in-een-kon­toer­pa­let be­staan uit ne­ge ska­ke­rings, waar­on­der vier poei­ers en vyf ro­me vir kleur­kor­rek­sie en ak­sen­tu­e­ring. Dis die per­fek­te skoon­heid­s­am­mu­ni­sie vir jou gri­meer­sak­kie. Ur­ban De­cay Na­ked Skin S­ha­peS­hif­ter (R850) in Lig­ht Me­di­um S­hift

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.