NU­WE KLEUR

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

Ons is dol oor Du­lux se kleur van die jaar vir 2018: Pic­tu­red Rocks. Dis ge­ïn­spi­reer deur ’n wê­reld­wye ten­dens om meer koes­te­ren­de en ge­sel­li­ger ruim­tes te skep. Dié stre­len­de kleur is pienk son­der om te kin­der­lik te wees. Dit werk goed saam met ver­skeie an­der kleu­re – van vuil bloue en groe­ne tot aard­se ska­ke­rings en brui­ne. Dis ’n wa­re mil­len­ni­ër-keu­se! Be­soek www.du­lux.co.za vir nog in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.