’N KOPVELSKROP

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

Dié haarskrop is ge­for­mu­leer vir ie­mand met ’n o­lie­ri­ge kop­vel en kan sjam­poe ver­vang om jou ha­re en kop­vel te was en be­vog­tig. Mas­seer die skrop in die kop­vel in om aan­pak­sels en dooie vel­sel­le te ver­wy­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.