PENPERFEKTE MANIKUUR

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

Ci­a­té Lon­don Ma­ni Mar­ker­na­el­lak­pen­ne is rég­tig bril­jant: Dit maak na­el­lak­aan­wen­ding vin­ni­ger en mak­li­ker – en min­der mor­sig! Skud die pen goed en druk vir ’n mi­nuut die punt af om die na­el­lak te laat vloei. Wend ’n en­ke­le laag aan jou na­els vir die per­fek­te manikuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.