WINS­KO­PIES

R230 R179 Styl­vol­le ar­ti­kels wat jou sak sal pas R300 R529 R730

Goeie Huishouding - - Jou Voorkoms -

Geen kle­re­kas is vol­maak son­der die ne­de­ri­ge wit T-hemp nie – jy kan dit heel­jaar by feit­lik e­ni­ge iets dra! T-HEMP, MRP Hier­die ge­mak­li­ke al­ter­na­tief vir ’n broek is net mooi wat jy vir ’n sportief-luuk­se na­week­voor­koms no­dig het. SPANBROEK, The Fix Spog met ’n slen­ter­sjiek voor­koms in dié groen Po­si­ti­vi­ty­sweet­pak­top. SWEETPAKTOP, H&M Vir el­ke dag be­soek www.goeiehuishouding.co.za. Dees­dae is oe­fen­skoe­ne styl­vol én veel­sy­dig, en dus ewe ge­skik vir die gim of die lang stap kan­toor toe. TEK­KIES, The Fix Hier­die fun­ky “I Don’t S­we­at I S­par­kle”-bot­tel sal jou ho­pe­lik mo­ti­veer om meer wa­ter deur die dag te drink. WATERBOTTEL, H&M Lyk mooi mo­di­eus met hier­die lig­te maar knus vlieg­baad­jie met ’n blom­mo­tief. VLIEG­BAAD­JIE, H&M Hier­die prak­tie­se pas­tel­kleur nom­mer is i­de­aal vir be­dry­wi­ge dae wan­neer jou han­de vol is. RUG­SAK, Colette by Colette Hayman GOEIEHUISHOUDING.CO. ZA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.