R250 & MINDER
R R199elk Bekostigbare bederfgoed wat die GH-span nie kan weerstaan nie R95 R53 R R60
Die voedende formule van hierdie waterdeurlaatbare naellak maak dat lug en water steeds die naels kan binnedring, wat dit mooi én gesond laat lyk. Inglot O2M Breathable Nail Enamel in 670 (regs) en 429 Hierdie veeldoelige roomstiffieformule wend maklik aan om ’n subtiele, natuurlike kleur aan jou wange en lippe te verleen. Palladio I’m Blushing! 2-in-1 Cheek and Lip Tint in Precious Wend dié behandeling aan om die vel onder jou oë te voed en die voorkoms van fyn lyntjies en plooie te verminder. Dit sal die vel fermer maak en jou oë jonger laat lyk. Skin Republic Collagen Hydrogel Under Eye Patch JOU VOORKOMS Beveg die bakterieë wat liggaamsreuke veroorsaak met dié organiese en liggegeurde aanroldeodorant. Dit bevat nie aluminium, parabene en kunsmatige geure nie. Pure Beginnings Organic Care Eco Roll On in Monsoon