VAT VAS MET NU­WE OEFENHANDSKOENE

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Be­lê in ’n paar van hier­die lig­te ne­op­reen-hand­skoe­ne van G-Lo­ves en be­skerm jou han­de teen gim­kie­me, eel­te en bla­se wan­neer jy oe­fen. Dis deur­lug­baar en sit nom­mer­pas so­dat jy ’n ste­wi­ge greep kan kry. Die ge­tail­leer­de snit keer dat dit by die palms bon­del en die kort vin­gers maak dat jy jou vin­gers vry­lik kan be­weeg. Ge­bruik dié hand­skoe­ne vir ge­wig­op­tel, fiets­ry, paal­dans, wa­ter­sport en selfs wan­neer jy met jou hond gaan stap. Van R575 af, www.g-lo­ves.co.za DRINK OP JOU GE­SOND­HEID

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.