LYK ÉN VOEL GOED

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

To­tal­sports Wo­men – wat deur vroue ge­skep is vir vroue wat op ge­sond­heid en fiks­heid in­ge­stel is – het ’n win­kel in Ca­nal Walk in Kaap­stad oop­ge­maak. Dit bied diens­te soos bra­pas­sings, loop- en voe­ta­na­li­ses om jou te help om die bes­te oe­fen­skoe­ne te kies, as­ook ver­stel­lings aan draf­broe­ke. Daar is ook tak­ke in Ca­ven­dish S­qua­re in Kaap­stad, Men­lyn Park in P­re­to­ria en die C­res­ta-win­kel­sen­trum in Jo­han­nes­burg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.