SE­RUM VIR ’N GLAD­DER LYF

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Se­a­ver­ah S­ha­ping & S­culp­ting Bo­dy Se­rum is ’n snel­wer­ken­de for­mu­le wat Fu­cus-, gua­ra­na-, see­wier- en vi­ta­mien B3-ek­strak­te be­vat om sel­lu­liet en vel­mer­ke te tei­ken. Ge­bruik dié se­rum een maal per dag om jou vel e­ga­li­ger te laat ver­toon, dit na­tuur­lik op te kik­ker, en om rek­mer­ke te be­han­del. R320, www.se­a­ver­ah.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.