GEMMERBIER MET ’N ROOIBOSSKOP

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

T­he­o­nis­ta se brou­vrou en kom­bu­cha­ko­nin­gin Meg­han Wer­ner het klas­sie­ke gemmerbier ’n plaas­li­ke kin­kel ge­gee deur dit met an­ti­ok­si­dant­ry­ke rooi­bos te geur. Dank­sy an­der na­tuur­li­ke be­stand­de­le soos vars gem­mer en vi­ta­mien C-ry­ke suur­le­moen – as­ook die feit dat dit 40% min­der sui­ker as die mees­te han­dels­mer­ke be­vat – smaak T­he­o­nis­ta se gemmerbier nie net heer­lik nie, maar hou dit ook ge­sond­heids­voor­de­le in. R27 elk, Fait­hful to Na­tu­re

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.