“Hoe kan jy ver­se­ker dat jou kin­ders pad­s­lim ge­noeg is?”

Goeie Huishouding - - Jou Lewe -

VDit klink dalk voor die hand lig­gend: Voor­dat jy oor die straat stap, kyk links, kyk regs en kyk weer links. Maar het jy jou kin­ders al­les ge­leer wat hul­le oor pad­vei­lig­heid moet weet? Help hul­le om pad­te­kens en die re­ëls van die pad te leer, en toets hul ken­nis. Leer hul­le ook om be­wus te wees van voet­gan­gers en fiets­ry­ers, nie net mo­tors nie. Leer hul­le om hel­der­kleu­ri­ge kle­re te dra, ver­al as hul­le s­kool toe stap, selfs al is dit net ’n hel­der­kleu­ri­ge baad­jie bo-oor hul skool­u­ni­form.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.