JouNAWEEK EET: AAND­E­TE MET ’N UIT­SIG

Laat el­ke oom­blik van jou ont­span­tyd tel

Goeie Huishouding - - Jou Lewe - JO­HAN­NES­BURG: MARBLE PRO­BEER:

Vis­ta Ma­ri­na Marble

Be­soek vir vleis wat op ’n oop vuur be­rei word en ’n lief­li­ke uit­sig oor die stad. “Marble ver­teen­woor­dig Suid-A­fri­ka se lief­de vir kos­maak met vuur, iets wat ons kos­kul­tuur van die res van die wê­reld on­der­skei,” sê die ei­e­naar, Da­vid Higgs. Die ri­boogste­ak met ge­stoof­de boon­tjies, been­murg, bot­tere­mul­sie en ka­pok­aar­tap­pels (R285), of ge­braai­de len­de­stuk met man­go-at­jar, beet, ge­rook­te Tar­taar­se wilds­vleis, ’n lyn­saad­kraak­be­skuit­jie en ui­e­sous (R265). Sluit af met die Bel­li­ni-na­ge­reg – ’n per­ske-en­pro­sec­co-ma­krol­le­tjie, jo­gurt­room­ys, nek­ta­riens en ’n vin­kel­krum­mel­laag (R95). 010 594 5550 | Trum­pet on Key­es, Ro­se­bank | www.marble.re­stau­rant

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.