KAAP­STAD: VIS­TA MA­RI­NA

Goeie Huishouding - - Jou Lewe - PRO­BEER:

By kan jy ’n on­be­lem­mer­de uit­sig op die Wa­ter­front se ma­ri­na en Ta­fel­berg ge­niet. Dié re­stau­rant bied Me­di­ter­reens ge­ïn­spi­reer­de ge­reg­te en ’n kon­tem­po­rê­re eeter­va­ring, as­ook seil­jag­vaar­te as iets ek­stra.

E­ni­ge iets op die ta­pas­me­nu (van­af R30) is i­de­aal om te deel. Die lin­gui­ni ai frut­ti di ma­re (R195) is die reg­te ba­lans tus­sen ro­me­rig en pi­kant, en be­vat ’n heer­li­ke ver­skei­den­heid see­kos. 021 814 4510 | Dok­weg 40, V&A Wa­ter­front | www.vis­ta­ma­ri­na.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.