KZN: MUNDO VIDA

Goeie Huishouding - - Jou Lewe - PRO­BEER:

bied ’n mo­der­ne wa­ter­kan­tee­ter­va­ring. Al­les word vars op be­stel­ling ge­maak.

Die Mundo-ker­rie (van­af R110) met hoen­der of gar­na­le, of ’n bie­tjie van al­bei, wat met bas­ma­ti­rys, ’n pop­pa­dom, sam­bals en blat­jang voor­ge­sit word, is ’n eg Dur­ban­se ge­reg. Die ge­roos­ter­de ba­ba-diep­see­kreef (OA) word met bas­ma­ti­rys, suur­le­moen­bot­ter, knof­fel­bot­ter en pe­ri-pe­ri voor­ge­sit – ’n wen­ner! 031 568 2286 | Suid­kus­weg 1, Umd­lo­tis­trand | www.mun­do­vi­da.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.