SLAAP: SALIG BY DIE SEE

Goeie Huishouding - - Jou Lewe -

Dié ho­tel met sy lief­li­ke uit­sig op die ha­we sal jou siel voed Die aha Si­mon’s Town Qu­ay­si­de Ho­tel is die i­de­a­le weg­breek vir Ka­pe­naars of be­soe­kers. Kies ’n see­front­ka­mer vir ’n be­koor­li­ke uit­sig en ske­mer­kel­kies op jou bal­kon. Ver­ken die ou­li­ke ge­skenk- en oud­he­de­win­kels in Si­mon­stad se Hoof­weg, be­soek die pik­ke­wy­ne of roei saam met Ka­y­ak Ca­pe Town van die ha­we na Boul­ders­strand. S­mul aan vars see­kos by die re­stau­rant Sa­veur, wat reg on­der die ho­tel ge­leë is. Dis ’n uur se ry van die Kaap­se mid­de­stad tot by Si­mon­stad. www.aha.co.za | Van­af R920 p.p. wat deel per nag, bed en ont­byt. Bel 087 740 9292 en meld #GoodHou­se­keeping vir 15% af­slag wan­neer jy be­spreek.*

WAAR WAT OM TE DOEN BE­LANG­RI­KE IN­LIG­TING BE­SPRE­KING & KOS­TE

GOEIEHUISHOUDING.CO. ZA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.