SLIM EN MOOI VIR PAAS­FEES

Goeie Huishouding - - Jou Kombuis -

Ons is dol daar­oor in pienk je­ne­wers, maar pro­beer dié meng­dran­kie-staat­ma­ker ook op an­der ma­nie­re ... Te min plek op jou ta­fel? Laat jou koek­staan­der ’n dub­be­le doel dien deur die on­der­ste vlak met blom­me en loof te vul. Om die blom­me vars te hou kan jy ’n ron­de, deur­week­te o­a­se mid­del­deur sny en dit om die steel van die staan­der pak. Druk dan jou blom­me en bla­re in. om An­go­stu­ra-bit­ter te ge­bruik

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.