Pi­ca­dil­lo-frik­ka­del­le

Goeie Huishouding - - Jou Kombuis - Be­rei­dings­tyd To­ta­le tyd

20 mi­nu­te 25 mi­nu­te Ver­hit 1 e o­lyf­o­lie in ’n 30 cm-pan oor me­di­um-hoë hit­te. Voeg 1 mid­del­slag- ui, ge­kap, by; be­dek en braai tot sag (so­wat 5 mi­nu­te) ter­wyl jy af en toe roer. Roer 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap, by. Braai vir 1 mi­nuut. Ge­bruik ’n groot bak en meng die helf­te van die ui­meng­sel met ¼ k elk ro­syn­tjies en o­ly­we wat met pi­mien­to’s ge­vul is, al­bei ge­kap, 1 t fyn ko­myn en ¼ t elk sout en pe­per, en meng dan 600 g bees­maal­vleis by. Vorm 2,5 cm-bal­le­tjies (so­wat 20) en plaas op ’n bak­plaat wat met foe­lie be­dek is. Roos­ter tot deur­gaar (7 tot 8 mi­nu­te). Ver­hit die pan met die o­ri­ge ui­meng­sel oor ma­ti­ge hit­te. Voeg 1 blik (400 g) ta­ma­tie­pu­ree en ¼ t fyn ka­neel by; ver­hit tot warm. Roer 1 e rooi­wyn­a­syn by. Meng die gaar frik­ka­del­le met die sous om te be­dek. Sit voor met ge­stoom­de wit­rys en kol­jan­der­bla­re, as jy wil. Ge­noeg vir 4.

EL­KE POR­SIE

So­wat 1 530 kJ, 29 g pro­te­ïen, 20 g vet (7 g ver­sa­dig), 18 g kool­hi­dra­te, 3 g ve­sel, 890 mg na­tri­um. GOEIEHUISHOUDING.CO. ZA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.