Maak ei­ers warm

Goeie Huishouding - - Jou Kombuis -

As ’n bak­re­sep sê ei­ers moet by ka­mer­tem­pe­ra­tuur wees en jy het ver­geet om ’n paar uit te haal, laat week die ei­ers vir 5 mi­nu­te in ’n bak lou­warm wa­ter, drei­neer en ge­bruik soos aan­ge­dui.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.