6 groot ei­ers 700 g aar­tap­pels, ge­skil en in sky­we van 0,3 cm dik ge­sny 1¼ k o­lyf­o­lie 1 groot ui, in dun sky­fies ge­sny fyn­ge­kap­te pie­ter­sie­lie, vir gar­ne­ring LE­MOEN­VON­KEL­DRAN­KIE

Goeie Huishouding - - Jou Kombuis - 1 groot ei­er­wit 60 ml vlier­blom­li­keur ( 60 ml je­ne­wer 45 ml vars suur­le­moen­sap 15 ml le­moen­li­keur (soos Grand Mar­nier) 15 ml a­ga­we­nek­tar of ge­wo­ne stroop eet­ba­re ka­mil­le­blom­me

1. Klits die ei­ers met ¾ t sout in ’n mid­del­slag­bak; plaas een­kant. Meng die aar­tap­pels met ¼ t sout in ’n groot bak. 2. Ver­hit die o­lie in ’n kleef­vrye 25 cm-pan op ma­ti­ge hit­te. Voeg die aar­tap­pels by; braai vir 10 tot 12 mi­nu­te of tot sag, maar nie pap nie; draai van tyd tot tyd ver­sig­tig om. Skep die aar­tap­pels met ’n gleufle­pel te­rug in die groot bak. 3. Braai die ui vir 12 mi­nu­te in die­self­de pan tot baie sag; roer van tyd tot tyd. Skep die ui met ’n gleufle­pel by die aar­tap­pels. Wan­neer die aar­tap­pel-en-ui­meng­sel ef­fens af­ge­koel het, roer die ei­ers by tot goed ge­meng. 4. Drei­neer die o­lie uit die pan, maar be­hou 2 t daar­van; ver­hit op me­di­um-hoë hit­te vir 1 mi­nuut. Skep die ei­er- GOEIEHUISHOUDING.CO. ZA To­ta­le tyd 5 mi­nu­te Ge­noeg vir 2 1. Meng al die be­stand­de­le in ’n groot meng­fles. Ver­meng met ’n dom­pel­ver­men­ger tot baie skui­me­rig en wit. Voeg ys by, draai die fles toe en skud tot koud. Giet deur ’n sif in twee ske­mer­kel­kies. Ver­sier met die blom­me. EL­KE GLAS So­wat 960 kJ, 2 g pro­te­ïen, 23 g kool­hi­dra­te, 30 mg na­tri­um.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.