Ge­vul­de Ei­ers

Goeie Huishouding - - Jou Kombuis -

Dop 12 groot hard­ge­kook­te ei­ers af en sny in die leng­te in die helf­te. Plaas die ge­le in ’n mid­del­slag­bak en maak saam met die geur­mid­dels hier on­der fyn. Skep dit in ’n ver­sier­sak en druk dit in die wit­te uit. Gar­neer soos aan­ge­dui. GUACAMOLE 1 k­lein ryp a­vo­ka­do +¼k ma­yon­nai­se +¼k vars kol­jan­der, fyn­ge­kap + 1 baie k­lein sa­lot, fyn­ge­kap

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.