3 k koek­meel ¾ t bak­poei­er ½ t sout 1 k bot­ter, sag­ge­maak 1 k sui­ker 1 groot ei­er 2 t va­niel­je-ek­strak 1 t a­man­de­lek­strak

Goeie Huishouding - - Jou Kombuis -

1. Ver­hit die oond tot 190 °C. 2. Klits die meel, bak­poei­er en sout in ’n groot bak. Klits die bot­ter en sui­ker in ’n an­der groot bak op me­di­um-hoë spoed tot glad. Klop die ei­er by en dan die ek­strak­te; skraap die bak af en toe. Klop die meel­meng­sel by tot net ge­meng. 3. Ver­deel die deeg in 4; vorm elk­een in ’n sir­kel. Draai in kleef­plas­tiek toe. Ver­koel tot ferm, maar nie hard nie (30 mi­nu­te). 4. Neem 1 deeg­sir­kel op ’n slag; rol 0,3 cm dik uit op een helf­te van ’n groot vel bak­pa­pier wat met meel be­sprin­kel is. Druk vorms uit. Ver­wy­der die deeg tus­sen die vorms met ’n mes­sie. Rol die stuk­kies deeg weer uit op die an­der helf­te van die bak­pa­pier en druk vorms uit. 5. Plaas die bak­pa­pier ver­sig­tig op ’n groot bak­plaat. Bak vir 10 tot 12 mi­nu­te of tot­dat die ran­de goud­kleu­rig is. Laat af­koel op ’n draad­rak. Her­haal met die o­ri­ge deeg. Maak ge­noeg vir so­wat 12 ko­nyn­stert­koe­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.