110

R120 R109 R149elk

Goeie Huishouding - - Voorkoms Jou -

As jy met ver­gro­te po­rieë of ’n olierige vel suk­kel, sal dié masker dalk net jou lewe ver­an­der. Dit rei­nig en ver­nou po­rieë en hou jou vel heel­dag o­lie­vry. Neu­tro­ge­na Vi­si­bly C­le­ar Po­re & S­hi­ne In-sho­wer Mask Die nuut­ste pro­duk van hier­die in­ter­na­si­o­na­le kul­tus­han­dels­naam is ’n laag­mas­ker met ’n in­te­res­san­te ei­en­skap: So­dra jy dit aan­wend, be­gin dit skuim en mi­kro­bor­rels vorm wat jou vel be­hoor­lik sui­wer. Glam­glow Bub­bles­heet Oxy­ge­na­ting Deep C­le­an­se Mask Dié mas­ka­ra se bor­sel­tjie is van mi­kro­ve­sels met ’n u­nie­ke vorm ge­maak wat help dat jy dit tel­kens fout­loos kan aan­wend. Re­vlon Me­ga Mul­ti­plier Mas­ca­ra

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.