JE­AN­NE BROOKS

Goeie Huishouding - - Haar Suksesstorie -

Ou­der­dom: 38 Woon in: Dur­ban Son­di­ge ple­sier­tjie: E­ni­ge iets met sui­ker Ge­lief­koos­de hulp­mid­del: Google of YouTu­be Guns­te­ling­ma­nier om te ont­span: ’n Spa-be­soek Web­werf: wic­ked­do­nuts.co.za wer­per-o­lie­bol­le wê­reld­wyd al hoe ge­wil­der raak. Daar was nie so iets in Dur­ban nie, en dié wat el­ders ver­skyn het, was kom­mer­si­eel van aard, met voor­af ge­meng­de deeg en ba­sie­se sui­ker-en-wa­ter­gla­seer­sel.

“Ek het my o­lie­bol­le met die hand ge­maak en re­sep­te beproef wat ek aan­lyn ge­kry het en dit ver­vol­maak. Dit is goeie, ou­tyd­se suur­deeg­o­lie­bol­le en dit neem vier tot ses uur om ’n bak­sel te maak. Dit word dan met die hand ver­sier met ons ken­mer­ken­de gla­seer­sel van bot­ter en selfs room vir ek­stra fud­ge-ag­ti­ge heer­lik­heid.” Je­an­ne het in haar ma se kom­buis be­gin en W­hat­sapp ge­bruik om be­stel­lings te neem. Sy het dit self ge­maak en af­ge­le­wer. “Ek kon nie pro­fes­si­o­ne­le pam­flet­te en bok­se be­kos­tig nie, en het daar­om aan­lyn ie­mand ge­kry wat vir my ’n stem­pel ge­maak het waar­mee ek op ge­wo­ne papier en koek­bok­se met die hand my lo­go kon aan­bring. Ek het gra­tis sak­ke vol o­lie­bol­le by kan­toor­ge­boue af­ge­laai met pam­flet­te wat men­se na my web­werf ge­lei het, en die be­stel­lings het in­ge­stroom! “Vry­ge­wig­heid is een van die bes­te hulp­mid­dels wat jy kan ge­bruik om jou on­der­ne­ming vin­nig te laat groei. En om jou on­der­ne­ming te ver­per­soon­lik

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.