BOSS,

Goeie Huishouding - - Haar Suksesstorie -

’n nu­we en be­kos­tig­ba­re reeks hon­de­kos – met ver­skil­len­de op­sies na ge­lang van jou hond se ou­der­dom – is nou in su­per­mark­te te kry. Blik­kies­kos is be­skik­baar, as­ook sak­ke met hon­de­pil­le, wat vleis en vleis­ver­wan­te be­stand­de­le as hoof­be­stand­deel be­vat. Dié hon­de­kos is ge­for­mu­leer om te ver­se­ker dat jou hond se be­ne en tan­de sterk bly. Klein hond­jies sal die no­di­ge e­ner­gie-in­spui­ting kry, en kos vir ou­er hon­de is goed vir hul ver­ou­de­ren­de ge­wrig­te. Blik­ke R19,49 elk, Pick n Pay

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.