“Wat doen ek wan­neer daar ’n hin­der­nis in die pad is, soos ’n on­ge­luks­to­neel?”

Goeie Huishouding - - Beproef En Getoets Slim App -

Hin­der­nis­se op pad is al­ge­meen; ont­hou dus om 12 se­kon­des ver voor jou voer­tuig te kyk, nie di­rek voor jou nie. Wan­neer jy by ’n hin­der­nis kom, ry sta­di­ger en fo­kus op die pad, nie op die to­neel nie. Kyk uit vir men­se rond­om die to­neel en hou die mo­tor ag­ter jou dop in­ge­val die be­stuur­der se aan­dag af­ge­trek word. Toet om hul­le te waar­sku in­dien no­dig. Kyk uit vir o­lie en brand­stof op die pad en gee voor­keur aan nood­voer­tuie. Laas­tens, ge­hoor­saam in­struk­sies van be­amp­tes wat die ver­keer re­gu­leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.