JouNAWEEK EET: MEXIKAANS

Laat elke oom­blik van jou ont­span­tyd tel

Goeie Huishouding - - Beproef En Getoets Slim App - JOHANNESBURG: PERRON: MEXICAN APPRECIATION SOCIETY PRO­BEER:

El Bur­ro Perron: Mexican Appreciation Society By

sal jy ’n eg Mex­i­kaan­se ko­s­er­va­ring be­leef. Be­stel klei­ner bor­de so­dat jul­le aan ’n ver­skei­den­heid ge­reg­te kan smul. Kies swarts­am­pi­oen-que­sa­dil­las (R57), ’n ta­co met sta­dig ge­kook­te vark­vleis (R61), hoen­der-ta­ma­les (R62) of pa­tat op mie­lie­koe­kies (57) om te deel. Sluit af met ’n bord vol soet, de­ka­den­te chur­ro’s (R61) – dis Mex­i­kaan­se o­lie­bol­le wat in ka­neel en sui­ker ge­rol is – wat met ’n sjo­ko­la­de- of klap­per-dul­ce de le­che­doop­sous voor­ge­sit word. 011 880 7296 | Il­lo­vo Juncti­on | www.perron.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.