SPEEL:

Goeie Huishouding - - Beproef En Getoets Slim App -

KAAPSTAD: Die Gram­my­wen­ner Car­los San­ta­na maak ’n draai in SA met sy Di­vi­na­ti­on-toer. Man­go Groo­ve is die gas­kuns­te­naars. | 11 A­pril (13 en 14 A­pril in Jhb) | Waar: Kaapstad-sta­di­on, Groen­punt | Koste: Van­af R405 | Be­spreek: Com­pu­tic­ket JOHANNESBURG: Vier die Por­tu­ge­se kul­tuur by die Lu­si­to Land Fe­s­ti­val. | 25 A­pril tot 1 Mei | Waar: Cay­man­weg 25, A­le­wyns­poort | Koste: Vol­was­se­nes R120, kin­ders en pen­si­oe­na­ris­se R50 | Be­spreek: Com­pu­tic­ket KZN: Die Ne­w­cas­t­le In­ter­na­ti­o­nal Jazz & He­ri­ta­ge Ex­pe­rien­ce, met kuns­te­naars soos O­le­ta A­dams en Simphi­we Da­na, is ’n ge­leent­heid wat jy nie wil mis­loop nie! | 21 A­pril | Waar: Ne­w­cas­t­le-boe­re­saal | Koste: Van­af R200 | Be­spreek: Com­pu­tic­ket

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.