SLAAP: NA AAN DIE NATUUR

Goeie Huishouding - - Beproef En Getoets Slim App -

Breek weg uit die stad na hier­die toe­vlugs­oord in die ber­ge Bar­ton’s Fol­ly Trout & Na­tu­re Retre­at is ’n i­dil­lie­se weg­breek­plek in Ma­ga­lies­burg wat deur hoë kran­se om­ring word. Ver­blyf be­staan uit luuk­se self­sorg­kot­hui­se. Hen­gel in die fo­reldam, kyk wild saam met jou ge­sin, s­tap na die ou En­gel­se blok­huis of be­soek Mar­o­peng in die Wieg van die Mens­dom. Dis so­wat ’n uur se ry van­af Johannesburg. Bring ’n trui, want die aan­de kan heel­jaar koe­le­rig raak. 082 901 1382 | www.bar­tons­fol­ly.co.za | R2 000 per nag vir die Ma­nor Hou­se (agt men­se) en R1 000 per nag vir die Ro­se Cot­ta­ge (twee men­se).

WAAR WAT OM TE DOEN BELANGRIKE INLIGTING BESPREKING EN KOSTE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.