FRANSE PAASBOLLETJIEWAFELS MET GEKLOPTE HEUNINGBOTTER

Goeie Huishouding - - Advertensie- Promosie -

BE­STAND­DE­LE 3 ei­ers 180 ml room 250 g sag­te bot­ter 6 Paas­bol­le­tjies 60 ml heu­ning 5 ml fyn ka­neel vye en ver­sier­sui­ker vir ver­sie­ring METODE 1. Klop die ei­ers en voeg dit by die room. 2. Doop die bol­le­tjies vir vyf se­kon­des in die meng­sel. 3. Plaas die ge­week­te bol­le­tjies in ’n wa­fel­ma­ker of pan

en braai tot goud­bruin. 4. Meng die bot­ter, heu­ning en ka­neel saam tot don­sig. 5. S­kep ’n ro­ja­le ho­pie geklopte heuningbotter op elke Paas­bol­le­tjie-wa­fel. Sif ver­sier­sui­ker oor en sit on­mid­del­lik voor. 6. BAK JOU EIE PAAS­BOL­LE­TJIES Om met MOIR’S-bak­poei­er – die ge­hei­me be­stand­deel vir heer­li­ke Paas­bol­le­tjies – te bak is vin­ni­ger en mak­li­ker as om met gis te bak. Vir ’n mak­li­ke, heer­li­ke Paas­bol­le­tjie­re­sep, be­soek die GH MOIR’S-bak-a­ka­de­mie by www.goeiehuishouding.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.