4 lams­bouds­te­aks (so­wat 450 g), in 2,5 cm-stuk­ke ge­sny 1 e ba­ha­rat- of ras-el-ha­nout­spe­se­ry­meng­sel 4 e o­lyf­o­lie 1 kom­kom­mer ½ klein rooi-ui, in dun sky­fies ge­sny 6 ta­ma­ties, in wig­gies ge­sny 200 g ra­dy­se, in kwar­te ge­sny ’n bos­sie elk plat­blaar­pie­ter­sie­li

Goeie Huishouding - - Resepg -

1. As jy hout­so­sa­tie­stok­kies ge­bruik, laat week dit vir ’n paar mi­nu­te in koue wa­ter om te keer dat dit brand. Meng die lams­vleis met die spe­se­ry­meng­sel, 1 e o­lie en geur­mid­dels in ’n bak. Plaas een­kant om te ma­ri­neer ter­wyl jy die slaai maak. Voor­ver­hit die roos­ter op me­di­um-hoog. 2. Hal­veer die kom­kom­mer en sny dit dan in half­ma­ne. Plaas dit in ’n groot bak of op­dien­skot­tel saam met die ui, ta­ma­ties, ra­dy­se, kruie en ge­roos­ter­de pi­ta. Vir die slaai­sous, klits die o­ri­ge o­lyf­o­lie saam met die knof­fel, suur­le­moen­sap en geur­mid­dels. Giet dit oor die slaai en meng deur. 3. Ryg die vleis aan die ge­week­te hout­stok­kies of me­taal­pen­ne. Roos­ter dit vir 8 tot 10 mi­nu­te tot so gaar soos ver­kies; draai dit af en toe. Sit die ke­babs met die slaai voor. ELKE PORSIE So­wat 1 680 kJ, 28 g pro­te­ïen, 21 g vet (6 g ver­sa­dig), 23 g kool­hi­dra­te (8 g to­ta­le sui­ker), 4 g ve­sel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.