’n Hoe­kie net vir jou

S­kep ’n knus ont­span­plek voor e­ni­ge ven­ster met hier­die mak­li­ke self­doen­pro­jek

Goeie Huishouding - - in­houd -

’n Hoe­kie net vir jou Skep ’n knus ont­span­plek voor ’n ven­ster

1 KIES JOU MEU­BELS Maak ’n nis voor e­ni­ge ven­ster deur ’n ban­kie (of selfs ’n ste­wi­ge, lae kas­sie) wat ef­fens la­er en bre­ër as die ven­ster is tus­sen twee by­pas­sen­de boek­rak­ke of laai­kas­te te plaas.

2 MAAK DIT GE­MAK­LIK Sit ’n sit­kus­sing en strooi­kus­sings bo-op wat in ma­te­ri­aal oor­ge­trek is wat vir bin­nens- en bui­tens­hui­se ge­bruik ge­skik is. Dié ma­te­ri­aal sal nie so vin­nig in die son ver­bleik op ’n plek wat aan baie lig bloot­ge­stel word nie.

3 VER­SIER DIE VEN­STERS Lang gor­dy­ne kan las­tig wees en ag­ter die kus­sings of kas­sies bon­del. Hang eer­der ’n Ro­mein­se of ho­ri­son­ta­le blin­ding op wat plek spaar én mak­lik ver­stel kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.