Lie­we GH

Goeie Huishouding - - inhoud -

ODE VAN ’N MAN

Ek is dol oor GH En as jy “hoe­kom”? vra Sal ek jou gou ver­tel Sy’s mos my twee­de ma! My te­ra­peut wat al­les weet Met raat en daad sou ek be­gin sweet Geen skin­der­taal of po­li­tiek Po­si­tief en lek­ker in el­ke ru­briek Re­sep­te, wen­ke en ve­le meer Vir el­ke man is daar baie te leer Ek sê nou dan­kie vir al­mal daar Jul­le is my eie le­wens­aar!

Wil­lie van Ton­der

(Wil­lie wen ’n COVERDERM-ge­skenk­pak ter waar­de van R2 000)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.