Doen dit op die ou ma­nier

Goeie Huishouding - - Jou Huis -

Ja, selfs in die digitale era hou ’n goeie ou werf­ver­ko­ping steeds voor­de­le in: Jy kan ’n klomp goed op een slag ver­koop, die ge­leent­heid ’n ge­sins- of buurt­pro­jek maak, op een dag van al die oor­tol­li­ge goed ont­slae raak en boon­op kon­tant be­taal word. Ons ken­ners deel ’n paar wen­ke en truuks om jou ver­ko­ping ’n suk­ses te maak:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.