“Wat­ter pa­pier­werk het ek no­dig as ek my voer­tuig wil ver­koop?”

Goeie Huishouding - - Jou Lewe -

Gumtree se hoof van mo­tors, Jeff Os­bor­ne, sê as die mo­tor af­be­taal is, sal jy ’n re­gis­tra­sie­ser­ti­fi­kaat en ’n brief van die bank of fi­nan­si­ë­le in­stel­ling no­dig hê wat be­ves­tig dat daar geen uit­staan­de be­ta­lings is nie, as­ook be­wys van ei­e­naar­skap. ’n Ken­nis­ge­wing van ver­an­de­ring van ei­e­naar­skap (geel vorm) moet by die De­par­te­ment van Ver­voer in­ge­dien word. (’n Pad­waar­dig­heid­ser­ti­fi­kaat word hier­voor be­no­dig.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.