KLEIN DINAMIET

Goeie Huishouding - - Gh - Verslag -

Bosch Big Bag BSN1701RU, R1 519 Hier­die is die klein­ste en lig­ste (3,6 kg) vol­le­di­ge stof­sui­er van die toets en bied steeds ge­noeg krag om ’n huis met ver­skeie ka­mers skoon te maak. Dit spog nie met die­self­de ho­ë­teg­no­lo­gie­ken­mer­ke wat van die an­der mo­del­le het nie, maar dit het ’n sterk mo­tor en by­be­ho­re vir die skoon­maak van stof­fe­ring en gor­dy­ne, en ’n ek­stra­groot sak (3 ). KEN­MER­KE:

1 700 W-mo­tor, t­rek op wie­le, by­be­ho­re in­ge­sluit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.