KOOP wen­ke

Goeie Huishouding - - Gh - Verslag -

STOF TOT NADENKE

Stof word in lae in mat­te vas­ge­vang met die fyn­ste stof heel on­der, dan troe­tel­dier­ha­re en grow­we stof, en laas­tens krum­mels en sand na­by die op­per­vlak. Slegs die bes­te s­tof­sui­ers is krag­tig ge­noeg om die fyn stof te be­reik wat in die on­der­vilt vas­ge­vang is.

DELF DIEP

Die mees­te s­tof­sui­ers het ’n ge­mo­to­ri­seer­de rol­bor­sel wat saam met die sui­gak­sie werk. Vir die bes­te re­sul­ta­te moet jy al­tyd be­gin met die sui­er­kop ef­fens ge­lig en dit dan ge­lei­de­lik la­er stel tot­dat die rol­ler deur die mat woel om die diep­lig­gen­de stof vry te stel.

SAK OF HOU­ER? Ken­ners ver­skil oor s­tof­sui­ers met sak­ke en dié son­der sak­ke. ’n Har­de hou­er is na­tuur­lik ge­rief­li­ker, mak­li­ker om skoon te maak en kos jou niks ek­stra nie, maar sak­ke ge­bruik ’n rub­ber­se­ël­stel­sel wat keer dat e­ni­ge stof ont­snap.

LAAT DIE HA­RE WAAI

As jy ha­ri­ge troe­tel­die­re het, is suig­krag on­on­der­han­del­baar. Oor­weeg dit om ’n heg­stuk te koop wat ge­maak is om hul ha­re op te vee. Die­re­lief­heb­bers moet ook na die top­stof­suig­han­dels­na­me kyk wat al­mal spe­si­a­le mo­del­le vir die ver­wy­de­ring van die­re­ha­re het. Sak­lo­se mo­del­le is in dié ge­val be­ter.

LIGGEWIGTE

Koord­lo­se reg­op s­tof­sui­ers is i­de­aal vir skoon­maak son­der die be­slom­mer­nis van muur­prop­pe en ka­bels, maar dit het nie die suig­krag wat vir diep­rei­ni­ging no­dig is nie. Dié s­tof­sui­ers werk be­ter op har­de vloe­re en is ge­skik vir klein woon­stel­le om­dat die bat­te­rye skaars ’n uur hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.